Voormalige ANC-LP, Vytjie Mentor, het dalk net ‘n ander Vrystaatse korrupsie-skandaal oopgevlek. Natuurlik behels dit Ace Magashule.
Vytjie Mentor is ‘n voormalige ANC-LP wat soms soos ‘n fontein oorloop van partygeheime. Sy het net geen kraan om toe te draai nie. Hierdie keer beweer Mentor dat die Vrystaatse regering miljoene spandeer op ‘n afskeidsparty vir voormalige premier Ace Magashule.
Continue reading…