Nagenoeg 1200 werkers kan hul werk verloor na Standard Bank aankondig dat hul 50 van sy takke in Gauteng gaan sluit – Die bank is nie die enigste wat sy werksmag afskaal nie, Absa het ook aangekondig dat hy sy banke herstruktureer

Minimumloon net ʼn ydel poging om arm mense op te hef en hou nie tred met die realiteit