Plekke waar jongmense saamkom, selfs bierhuise, is op die EFF se lys van plekke in die Oos-Kaap waar hy mense gaan werf om in 2019 se verkiesings vir hom te stem. Volgens Yazini Tetyana, pas verkose voorsitter van die EFF in die Oos-Kaap, gaan hulle uitreik na jong mense waar hulle ook al is. “Ons..
Continue reading…