Meer as 4 556 polisielede in W-Kaap nie wapenbevoeg

Altesaam 4 556 polisielede in die Wes-Kaap het hul vuurwapenbevoegdheidstoets in die boekjaar 2017-’18 gedruip.

Dit kan soveel as 27,6% van die polisielede in dié provinsie verteenwoordig.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Arno Lamoer, gewese polisie kommissaris, en kie tronk toe

Oud Wes-Kaap polisie kommissaris, Arno Lamoer (foto) en sy mede-beskuldigdes is weens bedrog en korrupsie tronk toe gestuur.der Ross twee jaar en brigadier Colin Govender ses jaar tronkstraf gekry het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verhoging van Clanwilliam damwal weer op agenda

Na die vermorsing van bykans R100 miljoen het die Departement van Water en Sanitasie aangekondig dat die verhoging van die Clanwilliam damwal weer op die tafel is.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaap van storms is nou Kaap van vlamme – Mitchells Plain steeds smeulend

Die situasie in Mitchells Plain in die Kaap is steeds baie plofbaar.

Groepe mense het Donderdagaand nog steeds saamgedrom en bewerings is gemaak dat daar op die polisie geskiet is.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

N2 hoofweg is weer geopen na protesoptogte

N2 hoofweg is weer geopen na protes optrede deur amokmakers met brandende bande.

Groepe van tot dertig opstokers het die snelweg versper en motoriste moes van alternatiewe roetes gebruik maak. Groot ontwrigting is veroorsaak met vakansiegangers wat na die langnaweek teruggekeer het na hul bestemmings.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Caledon….O…..Caledon – Is slapgatheid die siekte van ons tyd?

Opinie stuk: Soms dink ek ons verdien wat met ons gebeur in Suid-Afrika. Wat het van ons moed en durf geword as volkie? Waar het dinge verkeerd gegaan dat ons ons ruggraat verloor het. En ja ek weet dis nie almal nie, maar ek kan nie help om te wonder hoe ons gaan oorleef hier op die Suidpunt van Afrika met ons ‘jammer ek leef’ houdings nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bekende Boer Van Tulbagh In Wes-Kaap Vermoor Tydens Plaasaanval

Bekende plaasbestuurder en boer van Tulbagh, Martin Louw, 59 jaar is Woensdagaand tydens ’n plaasaanval vermoor.

Volgens polisiewoordvoerder, Lt.kol. Andrè Traut is Louw omstreks 20:30 tydens ’n plaasaanval met ’n skerp voorwerp doodgesteek.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Maimane: #DayZero sal nie in 2018 plaasvind nie.

Mnr. Mmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie, het pas aangekondig dat Day Zero nie in 2018 sal plaasvind as waterbewaring voortduur nie en daar sal gereeld reënval wees in die komende maande.

“Ek wil hier aan die mense sê, jy is almal Day Zero-helde,” het Maimane gister gesê.Kaapstad en die Wes-Kaap is oop vir besigheid.”
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Droogte veroorsaak groot probleme vir Wes-Kaapse boere

Wes-Kaap boere se lewering van vrugte druiwe en groente vorm ‘n groot deel van die provinsie se inkomste.  Meer as 20% van die land se landbou lewering kom vanuit die Wes-Kaap.  Voeg daarby die lewering van canola, graan en selfs vleis- en melkprodukte, dan vorm dit ‘n groot deel van die provinsie se bruto nasionale inkomste.

Al hierdie produkte wat gelewer word is egter afhanklik van voldoende en skoon water.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA in Kaapstad in Interne Chaos gedompel – De Lille oorleef mosie van wantroue

Donderdag het die DA nie sy korrupte burgemeester, Patricia De Lille, ontsetel nie. Sy was beveel om haar pos te ontruim deur die party-leier Mmusi Maimane. Die ACDP het hom gedistansieer van hierdie kritiese, en die De Lille se saak verder versterk.

Hierdie gebeure dui op die ineenstorting van orde en gesag binne die DA-geleide Stadsraad en stel vrae oor die werklike gesag van Mmusi Maimane. Sy versuim om werklike gesag binne die DA te handhaaf, het gelei tot ‘n voortsetting van Patricia De Lille se rampspoedige ampstermyn as burgemeester.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanval- nog ‘n bekende boer loop deur in Paarl, Wes Kaap

Charles Back(61) in Woensdag oggend in sy slaapkamer oorval op die bekende Fairview kaas- en wynplaas buite die Paarl.

Drie ‘mans’ het hom met ‘n koevoet aangerand.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!