Omstrede Noordwes premier is klaarblyklik besig om ‘n toer te organiseer teen Ramaphosa

Die omstrede Noordwes premier,Supra Mahumapelo, is klaarblyklik besig om ‘n toer te organiseer deur Wes-Transvaal om steun te werf in sy geveg teen Cyril Ramaphosa, wat dié provinsie onder die sentrale regering onder administrasie geplaas het.

Sy grootste vrees is klaarblyklik strafregtelike klagtes teen hom oor sy beweerde bedrog en korrupsie in die provinsie. Volgens Die Valke het al die korrupsie klagtes in die provinsie ‘n “voetspoor van Supra“ op een of ander manier.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lichtenburg op gereedheidsgrondslag na borgtog van plaaslike besigheidsman toegestaan is

Gemoedere in die Wes-Transvaalse dorp loop hoog nadat Jaco du Plooy, ‘n plaaslike besigheidsman, borgtog van R20 000 toegestaan is in die saak waarin beweer word dat hy ‘n 15-jarige jeugdige doodgeskiet het tydens onluste in die omgewing. Volgens Du Plooy het hy homself en sy eiendom verdedig toe hy aangeval is tydens gewelddadige betogings, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!