Nog ‘n stadsaal brand- die slag in Winsorton in die Noord-Kaap

Nadat verskeie stadsale verlede jaar afgebrand het, waarvan die Bloemfonteinse saal die meeste aandag getrek het, het die stadsaal van Winsorton in die Noord-Kaap dieselfde lot getref. Min besonderhede is nog bekend en die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie, alhoewel daar ‘n sterk vermoede is dat brandstigting wel ‘n moontlikheid is. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!