‘n Paar dae gelede is daar video geplaas op sosiale media wat wyd veroordeel is deur mense uit alle agtergronde en vlakke van ons samelewing. In die video vra ‘n blanke R2 vir kos by ‘n swart motorbestuurder. Laasgenoemde maak dan etlike rassistiese uitlatings: “Ek is ‘n baie goeie ou. Ek is ‘n baie geseënde..
Continue reading…