Die Ekonomiese Vryheidsvegters het weer gevra vir die verwydering van Die Stem uit die Volkslied in sy Erfenisdagboodskap. EFF-woordvoerder Mbuyiseni Ndlozi het Maandag ook ‘n beroep op die regering gedoen om apartheid en koloniale beelde saam met Die Stem te verwyder. “Hierdie simbole verhoed die gerief van rassiste en wit oppergesag,” het Ndlozi in ‘n..
Continue reading…