Lae gemene luis – Pa wat kind van dak gooi, hoef nie borg te betaal

Die man wat sy eenjarige kind van ’n sinkhuis se dak in Port Elizabeth gegooi het, is Maandag op waarskuwing uit aanhouding vrygelaat.

Mthobeki Katali (38) het op 12 April met sy kind op die huis se dak in die informele nedersetting Joe Slovo gestaan in ’n poging om die Nelson Mandelabaai-metro te probeer keer om sy huis te sloop.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Land van melk en heuning – Mandela En Kie Gaan Ons Nog R20 Miljoen Kos

Die naam van Kaapstad Internasionale Lughawe sal waarskynlik reeds teen die einde van hierdie jaar verander word, sê Minister van Vervoer, Blade Nzimande.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Stakings – Saftu dreig om die land “onregeerbaar” te maak Woensdag

Ondernemings kan landwyd Woensdag ontwrigting verwag wanneer een van Suid-Afrika se grootste vakverbonde en sy lede-vakbonde staak.

Die vakvervond Saftu het ’n landwye staking vir Woensdag uitgeroep om teen die hoër belasting op toegevoegde waarde (BTW) en die voorgestelde minimum loon te betoog.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Brandfort binnekort bekend as Winnie Madikizela Mandela Town

Op ‘n agtermiddag laat in 1866 span die ou Voortrekker, Jacobus van Zijl, sy wa uit by ‘n fontein so 60 km noordoos van waar Bloemfontein later aangelê sou word. Rondom die huisie en die kerk wat hy bou, ontstaan ‘n gemeenskap. In 1874 word dit as dorp geproklameer en met die besoek van die Vrystaatse president Brand, word die dorp na hom vernoem: Brandfort.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid-Afrika se Staatsdiens en vakbonde verniel die land

Suid-Afrika sit vandag met ‘n staatsdiens wat die land leeg melk en ‘n versameling vakbonde. Saam swaai hulle die septer van wanfunksionering en uiteindelike ondergang.

Van die land se 283 munisipaliteite is een derde geheel wanfunksioneel en nog een derde is op die rand van die afgrond. Party stede – sê Nhlanhla Nene, minister van finansies – is op die rand van ondergang. Dis die plekke wat 80% van die land se groeikoers (van ‘n skamele 1%) oplewer.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ma en kinders in wreedaardig aangeval in plaashuis naby Brits deur terroriste

‘n Enkelma en haar twee jong dogters is Vrydagnag wreed deur twee rowers in hul plaashuis op Bokfontein naby Brits met ‘n knuppel en sambok aangeval.

Annemarie Carvalho (37) en haar dogters, 9 en 12, het geslaap toe twee rowers ‘n staal- en skuifdeur na die huis oopgebreek het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Braai by Gazinia kwekery, buite Stilbaai eindig in bloedbad

Die 62 jarige Heila Kilian is gisteraand doodgeskiet terwyl sy en haar familie en vriende gebraai het by die Gazania kwekery 2km buite Stilbaai.

Vyf gewapende mans met oranje oorpakke en klapmusse het op die slagoffers losgebrand en Heila is raak geskiet en op die toneel dood. Twee manlike slagoffers is vasgebind terwyl die ander persoon kon wegkom en die polisie gekontak het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sies tog en jy dink ons gaan jou jammer kry – Dief getraumatiseer ná gemeenskap hom begrawe

’n Dief wat deur die gemeenskap aangekeer, in ’n vlak graf begrawe en net betyds gered is, moet in die tronk traumabehandeling ontvang, het ’n landdros hier gelas. Landdros Jan Claassen het Lucky Edward Teleko (18) en Tatudi Johannes Ramoolla (23) skuldig bevind aan huisbraak in die township Kgotsong buite Bothaville en twee jaar tronkstraf […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Caledon….O…..Caledon – Is slapgatheid die siekte van ons tyd?

Opinie stuk: Soms dink ek ons verdien wat met ons gebeur in Suid-Afrika. Wat het van ons moed en durf geword as volkie? Waar het dinge verkeerd gegaan dat ons ons ruggraat verloor het. En ja ek weet dis nie almal nie, maar ek kan nie help om te wonder hoe ons gaan oorleef hier op die Suidpunt van Afrika met ons ‘jammer ek leef’ houdings nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF voer aan dat ‘n sluipmoordpoging op Malema beplan word

Die EFF sê hy is bewus gemaak van ’n beplande sluipmoordpoging op sy leier, Julius Malema.

Die party sê in ’n verklaring op sy webtuiste dat “betroubare bronne” die party ingelig het van die planne.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ramaphosa soek beleggers in buiteland – As hulle maar net weet van al die korrupsie!

Cyril Ramaphosa het vier afgevaardigdes benoem om geld te gaan bedel by die buitewëreld.

Trevor Manuel, Mcebisi Jonas, Phumzile Langeni en Jacko Maree gaan op ‘n wêreldtoer wat sal eindig in September 2018 met ‘n beleggingskonferensie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA WIL KOMMUNISME HERDENK!

Dit is tyd dat ons mense se oë oopgaan. ‘n Stem vir die DA net omdat hulle die grootste opposisie party is, is ‘n stem vir die ondergang van jou en jou kinders se toekoms.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!