#VERMIS:  Paul Wessels – Nigel/Benoni

Paul Wessels is Donderdagaand laas gesien toe hy Nigel omstreeks 20:00 op sy motorfiets verlaat het. Hy het nooit by sy huis in Benoni aangekom nie.

 

 

Heidelberg Nigel Heraut

Enjoyed this post? Share it!