Wanneer jy braai, eet Jan Taks ook te lekker saam

Suid-Afrikaners kan hulle nou maar regmaak om hul beursies goed te skud vir daardie tjoppie op die kole, want braai het nou ‘n luukse geword.

Met die onlangse taks verhoging gaan Jan-alleman  moet hoes as hy gesellig  wil verkeer  rondom die  braaivleis vure.  Dit blyk my dat die tradisie nou net sal beskore wees vir die elite omrede die prys verhogings nie almal se sakke sal pas nie.


Enjoyed this post? Share it!